Feedlot performance and essential amino acid growth requirements of Dorper lambs
Stellenbosch : Stellenbosch University, 2002
Online
Hochschulschrift
Zugriff:
Thesis (MScAgric)--University of Stellenbosch, 2002.
ENGLISH ABSTRACT: The Dorper is numerically the second most abundent of all the sheep breeds in South Africa. It is the most numerous sheep breed in the dry arid areas of South Africa which make out a very big portion of the natural grazing in South Africa. In this study the feedlot performance was specifically investigated since so little research has been done in this regard. In the first study (Chapter 1), the production efficiency, body components and commercial yield of 13 Dorper and 12 Merino lambs were investigated. A pelleted diet was fed ad lib and the water intake per day was measured. Lambs were slaughtered at 30kg and at 40kg live weight and cut up according to the South African commercial cuts. The weights of the organs, head, feet, skin and carcass were also recorded. Results from the first study showed that Dorpers had a lower (P
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die voerkraal prestasie en essentiele aminosuur behoeftes van groeiende Dorper lammers: The Dorper is getalgewys die tweede mees talryke skaapras in Suid-Afrika. Dit is die mees talryke skaapras wat in die drce woestynagtige gebiede van Suid-Afrika aangetref word. Die gebiede beslaan die grootste oppervlakte van Suid-Afrika se natuurlike weiveld. In die studie is voerkraal prestasie van die Dorper nagevors, spesifiek omdat daar so min navorsing op hierdie gebied gedoen is. In die eerste studie (Hoofstuk 1) is die produksie doeltreffendheid, liggaams komponente en kornrnersiele produksie van 13 Dorper- en 12 Merino lammers ondersoek. 'n Verpilde rantsoen is ad lib gevoer en die water inname per dag is ook gekontroleer. Die lammers is geslag op 30 en 40 kg lewende gewig en die karkasse is daarna opgesny volgens die Suid-Afrikaanse kornmersiele karkassnitte. Die resultate van die eerste studie het getoon dat Dorpers 'n laer water potentiaal (P
Titel: |
Feedlot performance and essential amino acid growth requirements of Dorper lambs
|
---|---|
Autor/in / Beteiligte Person: | Jurgens, Andre Hendrik |
Link: | |
Veröffentlichung: | Stellenbosch : Stellenbosch University, 2002 |
Medientyp: | Hochschulschrift |
Schlagwort: |
|
Sonstiges: |
|